0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
  • R100 - R250 (4)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 4 of 4 matches in All Departments

Asterix in Korsika (Afrikaans, Paperback): R. Goscinny Asterix in Korsika (Afrikaans, Paperback)
R. Goscinny; Illustrated by A. Uderzo; Translated by Sonya van Schalkwyk-Barrois
R190 R140 Discovery Miles 1 400 Save R50 (26%) Ships in 4 - 8 working days

Vendettas, liggeraakte, trotse stamme en rebelle wat die Romeine in die maquis ontduik – dit is 50 v.C. in Korsika. Asterix en Obelix help hoofman Verinniwereldkitikitikitix om praetor Opsysenuvius se planne te fnuik en om teen Julius Caesar se leėr op te staan. Want die Korsikane hou vol dat hulle net ’n Korsikaan as keiser sal aanvaar …

Asterix in Korsika is die 20ste boek in die gewilde Asterix-reeks.

Asterix En Die Trans-Italiese Wawedren (Afrikaans, Paperback): R. Goscinny, A. Uderzo Asterix En Die Trans-Italiese Wawedren (Afrikaans, Paperback)
R. Goscinny, A. Uderzo
R190 R140 Discovery Miles 1 400 Save R50 (26%) Ships in 4 - 8 working days

In hierdie album neem Asterix en Obelix deel aan die groot Trans-Italiese wawedren.

Alle volke van die Bekende Wźreld kan deelneem. Die gunstelingdeelnemer is die auriga van Rome: die gemaskerderde grote Coronavirus! Olyfolie op die pad en ’n gepeuter aan padaanwysings is enkele van die uitdagings wat die deelnemers moet trotseer, maar Asterix en Obelix was nog altyd opgewonde oor ’n lekker resies.

Asterix en die Trans-Italiese wawedren is die37ste boek in die gewilde Asterix-reeks.

Asterix En Die Vercingetorix Se Dogter (Afrikaans, Paperback): R. Goscinny, A. Uderzo Asterix En Die Vercingetorix Se Dogter (Afrikaans, Paperback)
R. Goscinny, A. Uderzo
R190 R140 Discovery Miles 1 400 Save R50 (26%) Ships in 4 - 8 working days

Pandimonium en opstand wink op die horison!

Die berugte Galliese hoofman Vercinegetorix se dogter word deur die Romeine gesoek. Sy gaan kruip weg in 'n klompie ontembare Galliėrs se dorpie - die enigste plek waar sy veilig is. Natuurlik sorg hierdie tienermeisie, Adrenalien, vir naelbytoomblikke!

Die Vercingetorix Se Dogter is die 38ste boek in die gewilde Asterix-reeks.

Asterix En Die Waarseer (Afrikaans, Paperback): R. Goscinny Asterix En Die Waarseer (Afrikaans, Paperback)
R. Goscinny; Illustrated by A. Uderzo; Translated by Sonya van Schalkwyk-Barrois
R190 R140 Discovery Miles 1 400 Save R50 (26%) Ships in 4 - 8 working days

Op ’n stormagtige nag arriveer ’n geheimsinnige vreemdeling in die Galliese dorpie. Die vreemdeling maak daarop aanspraak dat hy ’n waarsźer is en voorspel dat mooiweer sal volg nį die woeste storm – en dit gebeur ook so! Die inwoners van die dorpie hang nou aan Jowaarlix se lippe en glo alles wat hy voorspel, maar Asterix is skepties. Is Jowaarlix ’n regte waarsźer of ’n bedrieėr?

Asterix en die waarsźer is die 19de boek in die gewilde Asterix-reeks.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Gynaguard Ultimate Wash (250ml)
R120 R111 Discovery Miles 1 110
Fine Living E-Table (Black | White)
 (7)
R319 R199 Discovery Miles 1 990
Too Beautiful To Break
Tessa Bailey Paperback R280 R224 Discovery Miles 2 240
Lucky Lubricating Clipper Oil (100ml)
R69 R29 Discovery Miles 290
Hermione Granger Wizard Wand - In…
 (1)
R834 Discovery Miles 8 340
Pristine Bamboo Lid Glass Jar (700ml)
R159 R75 Discovery Miles 750
Loot
Nadine Gordimer Paperback  (2)
R398 R330 Discovery Miles 3 300
Professor Snape Wizard Wand - In…
 (8)
R832 Discovery Miles 8 320
Snookums Baby Honey Dummies (6 Months)
R70 R59 Discovery Miles 590
Not available

 

Partners